Hiermee gee ons te kenne dat Pierre Cronje ons sekuriteit al vir die afgelope 15 jaar hanteer. Ons het hom ervaar as iemand wat ernstig is oor sy werk en sy woord altyd gestand doen.
Ek sal hom enige tyd aanbeveel.